Monday, December 10, 2007

Eina



UNTITLED




In my onvermoẻ om nie aan jou te dink nie,


probeer ek sin maak van my wereld en die prominente rol wat jy daarin speel.


Wind waai die gedagtes,die gedigte wat oor jou gaan deurmekaar.


Blare ritsel en trek die haarfyn toutjies van my hart tot op n punt... Die punt waar dit net-net wil breek.


Wolke se trane bliksem neer vanuit die lug en vorm sulke plassies,


waarin ek die herrinnering van jou gesig probeer verdrink.


Weereens probeer ek sin maak van my en die wereld waarin ek myself bevind.



No comments: