Friday, December 28, 2007

HANDE,RINGE EN VINGERS....





Die dag toe my hande gemaak is
Het die Skepper geweet
Hoe om die vingers te vorm
Hoe lank Hy die litte moet meet
Want die dag toe ek gemaak is
Het Hy van jou geweet
Dat my vingers die kontoere
Van jou lyf sou ontleed.





-KAREL SE ARK-

No comments: