Monday, January 7, 2008

Pretoria,Jakaranda stad...my mooiste stad!

Ek het al na jou gekyk
maar glad nie raak gesien nie.
Ek het jou al hoor praat
maar niks gehoor wat jy gese het nie.
Dit is vir my skrikwekkend hoe naby
en tog so ver ons werelde van mekaar was.
Tot eendag , perongeluk......
toe ons in mekaar vasloop.





No comments: